Your Recipe Blog

BROCCOLI EN KEKERERTJIESLAAI

BROCCOLI EN KEKERERTJIESLAAI

Lockdown day #192🇿🇦 Homemade Crunchy KFC, spicy potato wedges and broccoli salad with bacon, fried chickpeas, feta and gouda cheese, preserved lemon and sultanas in a mayo yoghurt dressing. Still dipping into the lockdown stock😂

  • 1 koppie broccoli stukkies
  • 50 g neute
  • 125 ml rosyntjies
  • 125 ml croutons
  • 30 ml asyn
  • 250 ml mayonnaise
  • 30 ml suiker
  • 250 g spek, gebraai in stukkies
  • 1 koppie kaas, in blokkies gesny
  • ½ koppie kekerkertjies

Breek die broccoli in stukkies en stoom vir 10 minute. Plaas die broccoli in ‘n slaaibak om af te koel.
Voeg die kaasblokkies, neute, rosyntjies, kekerkertjies, croutons en stukkies spek in die bak by die broccoli nadat dit heeltemal koud is.
Plaas die asyn in ‘n pot en voeg die suiker by. Sit pot op lae hitte en roer tot al die suiker gesmelt is. Haal van die plaat af en roer die mayonnaise by. Giet die asynmengsel oor die slaai en meng liggies deur.
Geniet!!

Nota:
Ek het al kaas en spek ontbyt worsies gebraai en die croutons uitgelaat en Mini Cheddar se uie geur beskuitjies gebruik saam met ‘n handvol grondboontjies en rosyntjies. My sousie was Nola se Ulta Creamy mayonnaise gemeng met dieselfde hoeveelheid suurroom.

You can add really anything like chopped nuts, cranberries, pumpkin seeds to the salad. And I like the equal quantity mayonnaise and Greek double cream yogurt dressing I made today.

Foto: Elsabie Templeton
Resep: Elsabie Templeton

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page