Your Recipe Blog

BRIE- EN VYE VOORGEREG

Recipe by
Cook: 20 min

BRIE- EN VYE VOORGEREG

  • Brie kaas wiggie
  • groenvye
  • salami
  • esdoornstroop of heuning
  • geklitse eier
  • skilferkors deeg indien verkies

Voorverhit oond 220°C.
Sny die salami en groenvye en pak op die brie (rond of wiggie).
Bedrup met heuning of esdoornstroop.
Vou toe in skilferdeeg en verf met geklitste eier.
Bak in die oond vir 20 minute. Laat dit afkoel en sny.

Alternatiewelik kan die groenvye, salami stukkies en esdoornstroop na die Brie in skilferdeeg gebak is, BO-OP geplaas word. Dit lyk baie mooi.

Resep en foto: Jan Salti Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page