Your Recipe Blog

BLITS TRUFFELS

BLITS TRUFFELS

Gisteroggend hierdie blits truffeltjies gemaak… eenvoudig maar buitengewoon lekker.

  • 2 pakkies mint Romany Creams
  • 1 blik karamel kondensmelk
  • sjokolade vermicilli na smaak, om balletjies in te rol

Maak die koekies fyn tot dit soos koffie lyk. Meng die blik karamel kondensmelk met die fyn koekies.
Plaas vir so ‘n halfuur in die yskas sodat mengsel net bietjie stywer raak en rol dan balletjies. Rol elke balletjie in sjokolade vermicilli.
(Ek het ‘n mengsel van sjokolade en karamel gebruik)
Ek het sowat 50 balletjies uit die mengsel gekry.
Jy kan ook ‘n neut of kersie of Smartie in die middel sit vir iets anders.

Resep en foto: Anna Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page