BLATJANG EN “COCA COLA” RIBBETJIES
Foto: Marie Dumas Jennings
-
1 kg vark of lams ribbetjies (ek het skaaprib gebruik)
- Marinade:
- 125 ml tamatiesous
- 125 ml blatjang
- 300 ml “coca cola”
- 1 pakkie bruin uiesoppoeier (gebruik die droë soppoeier, moenie aanmaak met water nie – die Coke vervang die water)
- Meng alles saam.
- Pak ribbetjies in oondpan en giet marinade oor.
- Bak vir 2 ure by 160°C.
Category:












