Your Recipe Blog

BESONDERSE GEMMERKOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 12 - 15 minute | Servings: Ongeveer 80 koekies

BESONDERSE GEMMERKOEKIES

  • 3 koppies koekmeel
  • 2 ¼ koppies suiker
  • 5 ½ eetlepels gouestroop
  • ¼ teelepels sout
  • ½ koppies botter
  • 2 eiers
  • 5 teelepels fyn gemmer
  • 2 teelepels koeksoda
  • 2 teelepels kaneel
  • 2 teelepel fyn naeltjies

Verroom botter en suiker baie goed.
Voeg eiers een, een by terwyl geklits word, voeg stroop, gemmer, koeksoda, kaneel en naeltjies by terwyl jy klits.
Sif meel en sout saam en meng goed in by die res van die beslag. Die deeg is baie sag.
Maak balletjies en pak op ‘n voorbereide bakplaat, nie te naby aan mekaar nie, maar moet nie plat druk nie.
Bak by 170°C vir 12 tot 15 min.

Nota:
Cheryl Lynne Botha
I have a little tip… Add about a ¼ tsp black pepper and/or a pinch of cayenne pepper. My recipe is very similar to yours, and the pepper and cayenne pepper are really nice additions. Gives the biscuits a little ‘bite’

Resep en foto: Martie Labuschagne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page