Your Recipe Blog

BAR ONE SJOKOLADE KOPPIE POEDING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 90 sekondes - 1 en 'n half minute | Servings: 1 persoon

BAR ONE SJOKOLADE KOPPIE POEDING

  • 3 eetlepels bruismeel
  • 1 eetlepel kakao
  • 3 eetlepels kook olie
  • 3 eetlepels melk
  • ¼ teelepel vanilla geursel
  • 1 teelepel suiker, opsioneel
  • 1 klein Bar One sjokolade

Sny Bar One in klein stukkies.

Sit in koffie beker suiker, meel en kakao en meng goed deur,  voeg die olie en melk by en roer tot mooi in gemeng.
As die mengsel te droog is kan jy nog melk byvoeg.
Voeg die vanilla geursel by en die helfde van die Bar One blokkies.
Meng goed deur.
Sit die res van die Bar One blokkies op die mengsel en mikrogolf 1 en ‘n half minute (90 sekondes).
Bedien dadelik – moet warm geeët word en kan vla saam bedien indien verkies.

Resep: Dalene Sonnekus
Foto: Meisie van der Colff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page