Your Recipe Blog

BAR ONE FUDGE 

BAR ONE FUDGE

  • 400 g cadbury’s melksjokolade
  • 395 g blikkie kondensmelk
  • 4 x 60g Bar ones stafies, in stukkies gesny

Breek melksjokolade in stukkies.
Plaas die kondensmelk in pot op die stoof oor lae hitte, voeg die sjokolade blokkies by.
Roer tot al die sjokolade gesmelt is.
Haal van plaat af en voeg die stukkies bar one by.
Roer vinnig deur tot die bar one stukkies heelgemal gesmelt het.
Keer uit in ‘n gesmeerde pan.
Plaas in yskas vir 6 ure.
Sny in blokkies, en geniet……HEERLIK

Resep geplaas deur en foto:  Elsa Rossouw Combrinck

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page