Your Recipe Blog

“BAKED BEANS” EN ATCHARSLAAI

“BAKED BEANS” EN ATCHARSLAAI

Ek deel graag my resep met julle.

  • 1 groot komkommer, opgesny
  • 4 tamaties, in blokkies gesny
  • ½ ui, fyn gekerf
  • ½ groen soetrissie, gekerf
  • 1 blik “Baked beans”
  • 4 eetlepels mango atchar
  • bietjie tamatiesous, na smaak
  • 2 klein groen rissies
  • klein bietjie “six gun spice”

Meng al die bestanddele saam in ‘n opdien bak, plaas in die yskas vir die geure om te trou.
Bedien en geniet.

Resep en foto: Florince Botha

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page