APPEL- EN NEUTMUFFINS
- 1 ¾ koppie koekmeel
- ¾ teelepel koeksoda
- ¼ teelepel sout
- ¼ teelepel fyn kaneel
- ¾ koppie suiker
- 2 eiers
- ½ koppie kookolie
- 1 teelepel vanilla geursel
- ½ koppie gekapte neute
- 1 ½ koppie gerasperde appel (ongeveer 2 appels)
- 10 ml suurlemoensap
Maak ‘n holte in die middel van die droë bestanddele.
Heerlike klam muffins.
Notas:
Rhonel Serfontein Steele
Hierdie is heerlik. Ek vervang partykeer die helfte van die meel met bruinmeel. Soms sit ek piesang in ander kere appel en rosyne, soms choc chips en soms blue berries. Gebruik ook bruinsuiker. Die resep is bobaas en het baie opsies en is altyd lekker. Ooh ja en baie gemengde saadjies bo-op.
Lynette Puren
Kan ook bietjie lemoenskil by rasper; gaan baie lekker saam met die cranberry, net nie die wit gedeelte van die skil nie.