ANITA SE “PORK BELLY” IN DIE OOND
Heerlike “pork-belly” in my klein oondjie.
-
2 kg vark
- Sous:
-
60 ml heuning
-
10 ml sout
-
10 ml swartpeper
-
10 ml mosterdpoeier
-
10 ml paprika
Sny met ‘n skerp mes snye dwarsoor die vet.
Bak op die hoë rakkie in die oondjie op 180 ºC tot bruin/bros aan albei kante. Ongeveer 20 min aan ‘n kant.
Meng die sous bestanddele saam en smeer oor die vleis, braai ongeveer 15 minute aan elke kant, tot bros en gaar.
Nota:
Ek het dit bedien saam met soetrissie gevul met gerookde hamgeur roomkaas en druk sny ham wat opgevou is in kwarte, bo in holte.
Resep en foto : Anita Steyn