Your Recipe Blog

GEBAKTE POEDING MET AMANDELSOUS

Recipe by
Cook: 50 minute | Servings: 6-8

GEBAKTE POEDING MET AMANDELSOUSBESLAG

  • Deeg:
  • 125 ml botter of margarien
  • 250 ml witsuiker
  • 2 ekstra groot eiers
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • 500 ml koekmeel
  • 20 ml bakpoeier
  • knippie sout
  • Sous:
  • 1 liter kookwater
  • 60 ml botter of margarien
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • 250 ml witsuiker
  • 5 ml amandelgeursel

Voorverhit die oond tot 180ºC.
Bespuit ‘n oondbak 22 x 30 cm met kleefwerende kossproei.
Verroom die botter en suiker tot lig en romerig.
Klits die eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging.
Sif die droë bestanddele saam en voeg by die bottermengsel. Meng goed saam.
Meng al die bestanddele vir die stroop saam en giet in die voorbereide oondbak.
Skep die poedingbeslag met ‘n lepel in die stroop.
Bak ongeveer 50 minute lank tot gaar.
Dien op met vla.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page