Your Recipe Blog

AMANDA SE OUTYDSE SOUSKLUITJIES

AMANDA SE OUTYDSE SOUSKLUITJIES

  • Meng saam, sit op die stoof en kook:
  • 750 ml water
  • 250 ml suiker
  • 5 ml margarien
  • 7 ml kaneel
  • knippie sout
  • Deeg:
  • 250 ml koekmeel
  • 7 ml bakpoeier
  • 1 ml sout
  • 125 ml suiker
  • 50 ml margarien
  • Ekstra:
  • 1 eier geklits, (voeg water by tot 125 ml)

Sif droë bestanddele saam.
Vryf margarien in die droë bestanddele mengsel in dat dit lyk soos broodkrummels.
Voeg eiermengsel by en meng goed.
Skep kluitjies in kokende water en wanneer dit begin kook, sit die deksel op en stoom vir 10 min lank.
Moet nie die deksel op lig nie.
Haal van plaat af en laat staan in toe pot vir nog 5 min.
Bedien warm of koud.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page