Your Recipe Blog

ALTA SE KERRIE MAALVLEIS SAMOESAS

ALTA SE KERRIE MAALVLEIS SAMOESAS

  • klaargemaakte samoesa velle by ‘n kettingwinkel gekoop
  • 1 kg maalvleis
  • 1 ui, fyngekap
  • 5 sprietuie, loof ook fyn gesny
  • 8 koljander takkies se blare, fyn gesny
  • 1 teelepel growwe koljander
  • 1 teelepel sout
  • 1 eetlepel hoogvol kerrie, jou keuse van sterkte
  • 1 dessertlepel borrie
  • 1 eetlepel bruinsuiker
  • 1 eetlepel fyn appelkooskonfyt

Braai uie en sprietuie tot deurskynend, voeg maalvleis by en roer dat dit nie klonte vorm nie.
Braai tot gaar, voeg res van bestanddele by.
Roer gereeld tot kerrie deurgekook en gaar is en sous redelike afgekook het.
Vul velle, rol op en bak in warm olie.

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page