ALTA SE FRIKKADELLE
- 1 kg maer maalvleis
- 1 eier
- 1 sny brood, geweek in water
- 1 medium ui, fyngekap
- 1 medium tamatie, fyngekap
- 2 eetlepels gemengde speserye
- 1 eetlepel elk BBQ en Steak and Chops speserye, meng saam
- peper
- 1 teelepel gekneusde/gebreekte koljander
- ½ suurlemoen se sap
Meng alles saam, maak balletjies en braai in vlak olie tot net gaar en bruin, haal uit.
Maak so 15 – 18, hang af hoe groot jy dit maak.
Resep en foto: Alta van Dyk
Category: