Your Recipe Blog

AARTAPPELSLAAI MET KOLJANDER

AARTAPPELSLAAI MET KOLJANDER

  • 10 aartappels, gekook, afgekoel en blokkies gesny
  • mayonnaise, na smaak (sommige mense verkies baie, ander minder)
  • 3 eetlepels soetrissiesous
  • 1 bossie koljanderblare, fyn gekap
  • 1 klein ui, fyn gekap
  • 4 dill agurkies, fyn gekap
  • ¼ teelepel fyn knoffel
  • sout en peper, na smaak

Meng al die bestanddele liggies in ‘n opdien bak, giet nog bietjie soetrissiesous oor en plaas in yskas voor opdiening.

Resep en foto: Louise Groenewald

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page