Your Recipe Blog

3 BESTANDDELE “BROWNIES” MET NUTELLA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 - 30 min.

3 BESTANDDELE “BROWNIES” MET NUTELLA

  • 600 g sjokoladesmeer bv Nutella
  • 4 eiers
  • 120 g koekmeel
  • Opsioneel: bessies, sjokolade chips of gekapte neute

Verhit oond tot op 180ºC.
Meng die sjokoladesmeer, eiers en koekmeel tot gladde beslag.
Voer ‘n losboompan van 30 cm met bakpapier uit en spuit dit met kleefwerende kossproei.
Skep die beslag in die pan, maak gelyk, skep bessies, sjokolade chips of gekapte neute oor indien verkies.
Bak vir 20 – 30 minute tot gestol.
Laat heeltemal afkoel voor jy dit uit die pan haal en sny in blokkies om voor te sit.

Foto: Brunhilda Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page