Your Recipe Blog

3 BESTANDDELE MAALVLEISBALLETJIES

Recipe by
Cook: 15-20 minute | Servings: 24 klein / 12 groot

3 BESTANDDELE MAALVLEISBALLETJIES

  • 1 kg maalvleis
  • 100 – 125 ml room / karringmelk / gewone jogurt
  • 1 pakkie bruin uiesoppoeier

Meng al die bestanddele goed saam met ‘n vurk en vorm balletjies. Moenie die vleis te veel hanteer nie.
Bak in voorverhitte oond van 180ºC tot gaar of braai in ‘n pan met bietjie olie.

Nota:
Indien verkies, kan ‘n klein wortel en ui baie fyn gerasper en by die maalvleis gevoeg word.

Resep geplaas deur Rina Kleinhans
Fotos: Sharon Naude en Aniki Van Rensburg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page