Your Recipe Blog

CIABATTA BROOD

Recipe by
Cook: 20 minute

CIABATTA BROOD

Resep en foto: Keith Trueman
“Hi almal. Ciabatta brood gebak baie lekker gewees.

  • 500 g witbroodmeel (2 koppies is nie 500 g nie weeg eerder)
  • 1 eetlepel suiker
  • 2 teelepels sout.
  • 1 pakkie kitsgis (pers een gebruik)
  • 500 ml louwater
  • Meng kitsgis met louwater.
  • Plaas al die ander droë bestanddele in mengerbak.
  • Meng watermengsel en droë bestanddele met elektriese menger vir 10 minute (volspoed).
  • Plaas mengbak op warm plek vir een uur, bedek met nat vadoek.
  • Skep versigtig uit op ‘n bakplaat wat met meel bestrooi is.
  • Vorm die deegliggies met die hand, maar moenie te veel vorm nie.
  • Bak teen 200 °C vir 20 minute.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page