Your Recipe Blog

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER

Resep en foto: Louise Groenewald
Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie.
  • 2 gerookte Spar Weense worsies
  • 100 g gerookte Spar Country Ham
  • ½ koppie gerasperde Cheddar kaas
  • 3 – 4 eetlepels mayonnaise
  • geurmiddels na smaak
  • Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik.
  • Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker.
  • Bêre in die yskas in ‘n bakkie met ‘n deksel.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page