Your Recipe Blog

SKILFERKORS WORSROLLETJIES

SKILFERKORS WORSROLLETJIES

Resep en foto:  Alta Gunter Van Dyk
Vanoggend die skilferkors worsies gebak.

  • skilferkors deeg
  • mosterdsous
  • gerookte cabanossi
  • Sny skilferkorsdeeg in repe.
  • Smeer die deeg met mosterd.
  • Plaas cabanossi binne die deeg en rol op.
  • Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page