Your Recipe Blog

SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL

Recipe by
| Servings: 4 x 750 ml

SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL

Resep en foto:  Beatie Neethling Erasmus
Kan dieselfde resep volg met granadilla’s

  • 1.6 kg wit suiker
  • 1.5 liter water
  • 500 ml vars suurlemoensap
  • 15 – 25 g Engelse sout
  • 15 – 25 g wynsteensuur
  • Kook al die bestanddele behalwe die Engelse sout en wynsteensuur saam.
  • As die mengsel skuim maak, skep af met ‘n lepel.
  • Filtreer die mengsel.
  • Laastens voeg die Engelse sout en wynsteensuur by.
  • Meng en bottel.
  • Maak aan volgens smaak. Meng met water of sodawater of lemonade na smaak.

Ek het 4 bottels van 750 ml uitgekry.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page