Your Recipe Blog

KARAMELBROODPOEDING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 min | Servings: 8 porsies

KARAMELBROODPOEDING

Foto 2: Marie Rheeder Troskie
Foto 1: Leonie van Ghert
Resep geplaas deur Marie Rheeder Troskie
Moenie dat die brood jou afsit nie, my mense geniet hierdie poeding sonder dat hulle eens weet daar is brood in.

  • 10 snye witbrood
  • 3 eetlepels botter
  • 4 koppies melk
  • 4 eiers
  • Pak die witbrood, in groot blokke gesny met al die korsies af, in ‘n glasbak.
  • Smelt botter en melk saam, moenie kook nie.
  • Klits die eiers, voeg bietjie warm melk by en meng vinnig, giet die eiermengsel terug by die melkmengsel. Giet mengsel bo-oor die brood en laat week vir 5 minute.
  • Bak vir 40 minute by 180°C.
  • Bo-laag: Klits saam:
  • 1 koppie margarien
  • 2 koppies suiker
  • 2 eiers
  • 2 teelepels vanilla geursel
  • Giet bo-oor warm poeding wanneer uit die oond kom.
  • Bak vir nog 20 minute by 180°C.
  • Bedien met vla.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page