Your Recipe Blog

HEERLIKE GEBAKTEPOEDING MET ‘N STOOP

Recipe by
Cook: 30 min

HEERLIKE GEBAKTEPOEDING MET ‘N STOOP

Resep en foto: Amanda Austen

  • 500 ml bruismeel
  • 2 eiers
  • 125 ml melk
  • 30 ml konfyt
  • 125 ml suiker
  • 5 ml koeksoda
  • 15 ml margarien
  • knippie sout
  • Stel die oond op 180°C.
  • Bespuit ‘n 20 – 25 cm oondvaste bak met kleefwerende kossproei.
  • Meng al die bestanddele goed saam.
  • Skep uit in die voorbereide oondvaste bak en bak vir 30 minute lank, tot gaar. (toets met ‘n toetspen).
  • Maak intussen die volgende sous.
  • Sous:
  • 200 ml water
  • 1 blikkie Ideal Melk
  • 100 g margarien
  • 150 ml suiker
  • 5 ml vanilla geursel
  • Plaas die sous bestanddele in ‘n pot op die stoof en laat sous opkook tot suiker opgelos.
  • Giet die warm stroop oor die warm poeding sodra dit uit die oond uitkom.

Bedien met vla.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page