Your Recipe Blog

DADELBOLLETJIES

DADELBOLLETJIES

Resep en foto: Amanda Austen

  • 230 g margarien
  • 250 ml suiker
  • 500 g dadels, fyn gekap
  • 1 eier, geklits
  • 100 g groen kersies, opgesny
  • 100 g rooi kersies, opgesny
  • 1 pak Mariebekuitjies, gebreek
  • klapper
  • Verhit margarien en suiker saam.
  • Roer tot die suiker gesmelt is.
  • Verlaag die hitte en voeg die dadels en eier by, meng vinnig.
  • Voeg kersies en koekies by en meng goed deur.
  • Haal mengsel van die stoof af.
  • Skep mengsel in ‘n bak en laat afkoel in die yskas.
  • As mengsel afgekoel is, rol in balletjies en rol die bolletjies in klapper.
  • Bere in ‘n lugdigte houer.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page