Your Recipe Blog

“ALL BRAN / SULTANA BRAN” KARRINGMELK BESKUIT

Recipe by
Cook: 1uur

“ALL BRAN / SULTANA BRAN” KARRINGMELK BESKUIT

Resep en foto : Yonel Debeer

  • 850 g koekmeel
  • 50 ml bakpoeier
  • 5 ml sout
  • 300 ml suiker
  • 250 ml sonneblomsaad
  • 700 ml – 800 ml All bran /sultana bran flakes, moenie te fyn druk nie
  • 400 g botter, gesmelt
  • 500 ml karringmelk
  • 15 ml vanilla geursel
  • Voorverhit oond 180°C. Smeer ‘n oondpan/bakplaat.
  • Sif koekmeel, sout, bakpoeier en suiker saam.
  • Voeg die All Bran en sonneblomsaad by die meelmengsel.
  • Smelt die botter in mikrogolf tot vloeistof, laat effens afkoel, en roer karringmelk en vanilla by.
  • Meng die karringmelkmengsel by die koekmeelmengsel met ‘n houtlepel.
  • Moenie oormeng of knie nie.
  • Druk die deeg liggies in plat die voorbereide pan.
  • Sny rou deeg in beskuit blokkies met beskuit drukker of ‘n mes.
  • Bak vir 1 uur op 180°C.
  • Droog uit op 60°C oornag of 100°C vir 4 ure of tot heeltemal droog.
  • Los ‘n lepel in oonddeur vir die stoom om te ontsnap.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page