Your Recipe Blog

SUURLEMOENKOELDRANK

SUURLEMOENKOELDRANK

Ek’t al vergeet van die reseppie… loop hom nou die dag weer raak… my ma het dit altyd vir ons gemaak.

  • 5 koppies water
  • 5 koppies suiker
  • 4 teelepels wynsteensuur (Tartaric Acid)
  • 10 druppels suurlemoen geursel

Voeg al die bestanddele bymekaar. Roer goed deur. Bottel en stoor in die yskas.

Note:
Dit is ‘n stroop, so verdun dit met water wanneer jy dit voorsit.
Lekker yskoud!!

Foto en resep:  Heleen Albrecht

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page