Your Recipe Blog

WONDERDEEG VIR VETKOEK

WONDERDEEG VIR VETKOEK

Resep en foto:  Amanda Austen

  • 500 g bruismeel
  • 500 ml natuurlike dubbelroom jogurt
  • olie vir diepvet braai
  • Meng die bruismeel en jogurt saam.
  • Rol in ‘n rolletjie en sny in porsies. (As deeg te droog is, voeg klein bietjie melk by)
  • Verhit olie en braai ‘n paar vetkoeke op ‘n slag tot goudbruin en gaar.
  • Dreineer op handdoek papier.
  • Bedien met maalvleis of konfyt en kaas.

Nota:
Hierdie deeg werk ook goed vir pizza’s.
Sit sout by na smaak.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page