Your Recipe Blog

VINNIGE DEEG VIR VIS

VINNIGE DEEG VIR VIS

“Plain vis en chips met wortel slaai gisteraand gemaak. Hier is die deeg resep.”

  • 1 koppie koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 eier
  • 1 koppie sodawater
  • 1 teelepel sout

Meng al die bestanddele, bedek die vis met ekstra meel en skud die oortollige meel af.
Doop die visstukke in die beslag, bak in vlak olie ongeveer 3-4 minute tot bruin op medium hitte.

Nota:
Vir ‘n blitsvinnige wortelslaai, meng ‘n blikkie fyn pynappel by gerasperde wortels
of sit voor met skyfies en suurlemoen en geniet. As jy regtig wil maak ‘n suur sousie met mayonnaise.

Resep en foto’s: Anri Douglas

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page