Your Recipe Blog

TWEE BESTANDDELE PANNEKOEK MET TUNA VULSEL

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 2 pannekoeke

TWEE BESTANDDELE PANNEKOEK MET TUNA VULSEL

Ek krap vanmiddag op ons blog rond vir iets lig wat ek vir aandete kan maak met gegeurde roomkaas.
Ek kry toe hierdie maklike heerlike resep. Ek het hom dubbel aangemaak vir 4 pannekoeke. Ek het green onion and chives roomkaas gebruik, niks verder bygesit nie. Ek het dit gevul met tuna. Al raad wat ek het, moenie ‘n te groot pan gebruik nie want hy is broos om om te draai en gooi hom maar lekker dikkerig, dan kom jou pannekoeke heel lekker… Ek sê weer, hanteer met liefde hy is baie broos 🙂
(Diabetic and weight-loss friendly)
https://yourrecipeblog.com/recipes/easy-two-ingredients-pancakes/

  • Tunavulsel:
  • 1 blikkie tuna in water, dreineer
  • 1 eetlepel mayonnaise
  • bietjie Griekse slaaisous ,om mee klam te maak
  • sout en swart peper, na smaak

Meng alles goed saam, deel die mengsel in 4 en gebruik as vulsel op die 4 pannekoeke.
Mens kan regtig enige vulsel van jou keuse saam bedien.

Foto en vulsel resep: Rina Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5