Your Recipe Blog

MINI PIZZA’S

MINI PIZZA’S

  • 350 g koekmeel (2½ koppies)
  • 200 ml warm water
  • 1 eetlepel gis
  • 1 teelepel suiker
  • ½ teelepel sout
  • 1 eetlepel oregano
  • 50 g bakbotter

Meng al die bestanddele in menger of met die hand tot sagte, maar hanteerbare deeg vorm ± 15 min.
Maak toe en laat rus vir 1 uur.
Rol deeg uit en druk ronde sirkels.
Sit die deegsirkels bakpapier in jou bakplaat, sit nou enige vulsels op wat waarvan julle hou.

My vulsel was:
tamatie puree
knoffel
kaas russians
pynappelstukke
mozzarella kaas

Bak in vooraf verhitte oond teen 170°C vir 10 min.
En geniet,
Liefde en bak groete.

Resep en foto: Martie Labuschagne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5