Your Recipe Blog

MIKROGOLF PIZZA

MIKROGOLF PIZZA

  • Deeg:
  • 1 eier
  • ¼ teelepel sout
  • ½ teelepel suiker
  • 2 eetlepel olie
  • ½ koppie melk
  • 1 koppie koekmeel
  • ½ eetlepel bakpoeier
  • Ekstra:
  • tamatiesmoor of paste
  • vulsel van jou keuse
  • gerasperde kaas van jou keuse

Meng alles in ‘n bak.  Die beslag moet net dikker wees as pannekoekbeslag.
Spuit die mikrogolf glas bord met “spray and Cook”
Giet uit op mikrogolf bord en smeer gelyk.
Mikrogolf vir 4 minute.
Smeer tamatiesmoor of sous op en ander vulsel van jou keuse en kaas soos Mozerella of Chedder.
Mikrogolf weer vir 3 minute of langer indien nodig.

Resep geplaas deur Susan Burger
Foto:  Susan Burger

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page