BAKED ALASKA
- koek van jou keuse vir onderste deel – skakel van resep onder aangeheg
- volroom roomys van jou keuse
- Italian meringue – resep onder aangeheg
- gasvlam “blow torch”
Voor die tyd laat roomys effe sag word en voer jou vorm of houertjies uit met clingwrap.
Druk roomys in die vorm vas en laat kliphard vries. Bak koek en sny in die grootte wat jou houertjies of vorm van die roomys is. Dit dien as die voet van die alaska.
Haal die klipharde roomys uit die houertjie/vorm en plaas bo-op die koek stuk.
Plaas terug in vrieskas totdat almal klaar gemaak is. As roomys sag raak, dan gly die meringue van dit af.
Plaas meringue in ‘n versiersak en versier die roomys/koek met die meringue, maak seker al die roomys en koek is bedek.
Brand dit dan met die “blow torch”.
Italian meringue is die beste wanneer jy dit wil “blow torch” en dit kan terug gaan in vrieskas met meringue op totdat dit bedien word.
- Italian Meringue:
- 480 g caster sugar
- 150 ml water
- 180 g egg whites
- pinch of salt
- vanilla to taste
Melt caster sugar and water together. Don’t stir and let it boil until temperature is 118°C.
When it starts to warm up, start beating the egg whites. It will be frothy by the time syrup is ready.
Pour syrup very slowly on side of bowl into egg whites.
Don’t throw it on wisk because it’s very hot and not to fast otherwise the eggs will cook.
Beat until meringue is nice, glossy with stiff peaks.
Recipe posted by Frances Smith
Photo: Frances Smith