Your Recipe Blog

ANNEMARIE SE PASTEIDEEG

ANNEMARIE SE PASTEIDEEG

  • 250 g koekmeel
  • 30 g botter, gesmelt (ek gebruik Spar botter)
  • 120 ml water
  • knippie sout

Meng die sout by die koekmeel, voeg die gesmelte botter by.
Giet die water by die meelmengsel en knie goed deur.
Draai die deeg in kleef plastiek toe en laat dit rus vir ‘n halfuur.
Rol die deeg dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak en druk vorms uit soos verkies.
Vul die vorms met ‘n mengsel van jou keuse, druk die pasteie se randte met ‘n vurk toe en braai dit in diep olie tot bruin, baie lekker.

Nota:
Hierdie pasteie is gevul met maalvleis en kaas.

Resep en foto: Pieter Johannes

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page