-
WAYNE SE BOLOGNAISE
WAYNE SE BOLOGNAISE Elkeen glo aan sy eie bolognaise geheim. Hierdie een werk vir my! Maak dit so ‘n paar dae vooruit en vries dit wat oorbly! Hierdie bolognaise sous is perfek vir die maak van lasagne. Heerlik op broodjies en in jafels. Goeie opsie vir ontbyt. 50 ml botter 50 ml olyfolie 2 eetlepels […]
Recipe by WayneDugmore
-
MAKLIKE DONUTS
MAKLIKE DONUTS Resep en foto: Gillian Kruger Vermeulen Foto 2: Benhet Nieuwenhuis Foto 3: Corrie Volschenk (Ek het toe die donuts met Bliss jogurt gemaak. Baie lekker uitgekom.) Foto 4: Lizl Smythe – het vanoggend gou gemaak beslis ‘n wenner 2 koppies bruismeel knippie sout 1 koppie Griekse jogurt (niks meer, al lyk dit te […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS Die casserole kan met bees of skaap vleis ook gemaak word. Dit is regtig die beste op ‘n koue aand en die Parmesan dumplings gee daardie ekstra geur aan die dis. Ek sal dit verseker weer maak, dit was HEERLIK! Casserole: ½ cup plain flour salt and pepper 1 kg […]
Recipe by Rina Kleinhans
- ‹ Previous
- 1
- …
- 927
- 928
- 929












