Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE VARKWORS

TUISGEMAAKTE VARKWORS

Resep: Quinton Burden

  • 170 g fyn koljander
  • 364 g sout
  • 43 g peper
  • 33 g fyn naeltjies
  • 21 g fyn neutmuskaat
  • 25 kg varkvleis
  • 28 mm derms
  • Sit GEEN water of asyn by nie.
  • Sny die vleis in blokkies en meng goed deur met al die speserye.
  • Laat staan oornag in die yskas of koelkamer.
  • Meng die volgende dag weer goed deur en maal.
  • Nou kan die derms gestop word.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page