Your Recipe Blog

DIEPGEBRAAIDE BABA-AARTAPPELS

DIEPGEBRAAIDE BABA-AARTAPPELS

Resep en foto:  Gideon Louw
Ek’t ook gistraant die rooi pannetjie opgesaal en die heerlike klein aartappetjies gebak.

  • baba-aartappels
  • sout
  • olie vir braai
  • Aromat
  • Kook soveel baba-aartappeltjies soos jy wil saam met ‘n teelepel sout in water.
  • Kneus die gaar aartappel deur dit liggies met ‘n vurk te druk.
  • Plaas die aartappels in warm olie en bak tot mooi goudbruin.
  • Besprinkel met ‘n bietjie Aromat en siedaar!

Dit was ‘n heerlike bygereg saam met ons pork rashers.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page