Your Recipe Blog

SPEK- EN HOENDERREPIE HAPPIES

SPEK- EN HOENDERREPIE HAPPIES

Resep en foto: Gideon Louw
Ons oudurfie gisteraant, heerlike gebraaide spek kieps gemaak.

  • 2 hoenderborsies sonder vel
  • 1 pakkie respiespek
  • sosatiestokkies
  • Neem die hoenderborsie en sny dit in langrepe en ryg dit lankuit op ‘n sosatiestokkie.
  • Neem die repiespek en draai om elke stokkie ‘n repie.
  • Meng die volgende saam :
  • die sap van ‘n suurlemoen
  • 2 teelepels sout
  • 2 teelepels peper
  • 2 teelepels rissievlokkies
  • 2 teelepels knoffelvlokkies
  • 2 eetlepels nat mosterd
  • 3 eetlepels heuning
  • 1 eetlepels olyfolie
  • Plaas die stokkies in ‘n plat bak en giet die sous oor, laat staan in die koelkas vir twee ure of langer.
  • Braai die hoenderhappies op skerperige kole tot mooi goudbruin en geniet daai jeerlike happie.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page