Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE KOOLSLAAI

TUISGEMAAKTE KOOLSLAAI

Makliker om te koop, maar vars lekkerder. Hierdie is meerendeels ‘n wenk. Ek het maar altyd gesukkel met ‘n aartappelskiller om kool dun gesny te kry. In ‘n light bulb moment besluit ek om ‘n kaassnyer te gebruik. Baie makliker en vinniger.

  • 1 wortel, gerasper
  • kool fyn, gesnipper
  • 1 koppie romerige mayonnaise
  • 1 teelepel suiker
  • knippie sout
  • mosterd, rooipeper en gerookte paprika na smaak

Meng die wortels en fyn gesnipperde kool saam.
Voeg die mayonnaise, suiker, sout, mosterd, rooipeper en die gerookte paprika by.
Meng goed en geniet.

Resep en foto: Delene Breytenbach

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page