Your Recipe Blog

MAYONNAISE EN BLATJANG TJOPS

Recipe by
Cook: 30 minute | Servings: 4

MAYONNAISE EN BLATJANG TJOPS

  • 4 varktjops
  • ½ koppie Mayonnaise
  • ½ koppie blatjang
  • ¼ koppie tamatiesous
  • ½ pakkie bruin uiesoppoeier
  • 1 koppie kookwater

Braai tjops tot net bruin en plaas in ‘n oondpan.
Meng res van bestanddele saam en giet oor die tjops.
Bak vir 30 minute by 200°C.

Foto: Marie Dumas Jennings
Resep: Louise Nel Fourie

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page