Your Recipe Blog

MAALVLEIS SHAKSHUKA

MAALVLEIS SHAKSHUKA

  • 1 groot ui
  • knoffel
  • 500 g maalvleis
  • 5 eiers
  • feta kaas, na smaak
  • 1 avokado
  • sout en peper, na smaak
  • handvol kersie tamaties
  • 1 blik tamaties
  • worcestershire sous, na smaak
  • 1 sakkie tamatiepaste

Braai ui en knoffel tot gaar. Braai maalvleis en kersie tamaties tot gaar.
Meng blik tamatie en paste by en laat prut tot sous verdik.
Maak vyf holtes in die maalvleissous vir die eiers.
Breek ‘n eier in elke holte en sit deksel op om te stoom tot gaar na jou smaak.
Bedien met gekrummelde feta oor en avokado op die kant.

Resep en Foto : Michelle Bekker

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page