Your Recipe Blog

TAMATIE EN UIE SMOOR

TAMATIE EN UIE SMOOR

Pap, sous en skaaplewer – pap in mikrogolf gemaak, en lewer in meel gerol met speserye.

  • 1 ui, opgekap
  • 1 groen soetrissie, opgekap
  • 3 tamaties, opgesny
  • 1 teelepel tamatiepuree
  • sout en peper, na smaak
  • Worcestershire sous, na smaak
  • blatjang, na smaak
  • fyn koljander, na smaak
  • paprika, na smaak
  • gedroogte basiliekruidblare, na smaak

Braai uie en soetrissie tot sag.
Voeg tamaties en tamatiepuree by.
Rond af met sout, peper, Worcestershire sous, blatjang, fyn koljander, paprika en droë basiliekruidblare.
Prut tot tamaties weggekook is en sous verdik.
Soos ‘n bolognese sous sonder maalvleis.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page