Your Recipe Blog

ZAMBEZI MODDER POEDING

Recipe by
Cook: 30 minute

ZAMBEZI MODDER POEDING

Ook bekend as die Zambesi Mud Pudding

  • Beslag:
  • 1 koppie koekmeel
  • ⅔ koppie melk
  • ¾ koppie suiker
  • 5 eetlepels sagte botter
  • 1½ eetlepels kakao
  • 3 teelepels bakpoeier
  • ½ teelepel vanilla geursel
  • ¼ teelepel sout
  • 1 eier
  • Stroop:
  • 1 koppie water
  • 2 eetlepels kakao
  • 1 koppie bruinsuiker

Meng beslagbestanddele saam deur die droëbestanddele saam te sif en die natbeststanddele saam te meng.  Meng dan die nat- by die droëbestanddele in, meng goed deur.
Skep in ‘n voorbereide oondbak.
Kook stroopbestanddele saam en giet versigtig bo-oor die beslagmengsel.
Bak vir 30 minute by 180 °C.
Bedien saam met sy eie stroop/sous of vla.

Resep en foto: Louw LP Senior

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page