Your Recipe Blog

YANKEES SONDER MAIZENA

YANKEES SONDER MAIZENA

Resep en foto:  Amanda Austen

  • 6 viennas (kaas of gewoon), in 2 gesny of 12 cocktail
  • stokkies
  • Deeg:
  • 250 ml koekmeel
  • 10 ml bakpoeier
  • 30 ml suiker
  • 2 ml sout
  • 1 eier
  • 130 ml – 150 ml melk
  • olie vir diep braai
  • ektra koekmeel
  • Druk ‘n stokkie in elke stukkie vienna, van voor tot agter, los genoeg oop van die stokkie om dit te kan doop in die deeg.
  • Meng al die bestanddele vir die deeg goed saam. Rol die vieanas in koekmeel, en doop dit in die deeg.
  • Bak in verhitte olie tot goudbruin en gaar.
  • Nota:
    Om dit maklik te doop, sit die deeg in ‘n groot glas en hou die vienna aan die stokkie om te doop.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page