Your Recipe Blog

YANKEES (CORNDOGS)

Avatar photo
Recipe by
20 minutes

YANKEES (CORNDOGS)

Lekker kosblik idees.

  • ½ koppie koekmeel (vir beslag en om in te rol)
  • ½ koppie mielieblom (Maizena)
  • 2 eetlepels suiker
  • 2 teelepels bakpoeier
  • ¾ koppie melk
  • 10 rooiworsies
  • 10 sosatie stokkies
  • sout en peper na smaak

Meng al die bestanddele baie goed saam met ‘n elektriese klitser. Gooi dit in ‘n lang glas.
Druk sosatie stokkies deur rooiworsies, maak seker die worsie is baie goed droog, rol in die koekmeel.
Druk worsies in die beslag en diep braai in warm olie tot goudbruin.

Foto en resep: Michelle Joubert

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5