Your Recipe Blog

WORSIEMUFFINS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 minute

WORSIEMUFFINS

Gemaak deur Wian Swart
Foto: Wian Swart

  • 2 koppies koekmeel
  • 1 eetlepel bakpoeier
  • 3 teelepels suiker
  • knypie sout
  • 3 groot eiers
  • 1 koppie volroom melk
  • 3 eetlepels olie
  • worsies van jou keuse
  • ½ koppie kaas, gerasper
  • ½ koppie heelpit mielies
  • knypie mosterdpoeier
  • knypie Cayenne peper
  • knypie pietersielie
  • Voorverhit oond tot 180ºC.
  • Meng al die droë bestanddele in ‘n groot mengbak. Voeg die kaas en mielies by.
  • Klits die eiers, melk en olie saam. Voeg dit by die droë bestanddele en roer vinnig saam om deur te meng.
  • Skep lepelsvol in muffinhouertjies, tot amper vol en druk worsies in die middel.
  • Bak vir 25 minute tot goudbruin.

Geniet dit met ‘n lekker spuit tamatiesous in die gaatjie saam met worsie.

 

One Review

  1. Trys Pieterse

    Baie oulik

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page