Your Recipe Blog

WIT SJOKOLADEVERSIERSEL

WIT SJOKOLADEVERSIERSEL

  • 250 g botter
  • 250 g roomkaas
  • 250 g wit sjokolade, saggies gesmelt oor kookwater en afgekoel tot dit begin dik raak
  • 1 kg versiersuiker
  • 10 ml vanillapasta
  • knippie sout

Klits die roomkaas, botter en sout tot wolkerig.
Voeg die sjokolade en vanillapasta by en klits baie goed.
Sif die versiersuiker oor en meng tot ingemeng.
Klits dan baie goed tot wolkerig.
Gebruik soos verkies.

Foto en resep: Frikkie Jones

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page