Your Recipe Blog

WILLEM SE MAKLIKE PANNEKOEK

Avatar photo
Recipe by
| Servings: ongeveer 20 pannekoeke

WILLEM SE MAKLIKE PANNEKOEK

Ek kon nou nie my lus mee hou vir pannekoek nie en het gou die pannekoek aanmekaar geslaan. Hy hoef nie te rus nie en kan dadelik gebak word.

  • 2 koppies koekmeel
  • 2 koppies melk
  • 1 koppie water
  • 2 eiers
  • 2 eetlepels olie
  • sout na smaak
Klits al die bestandele goed saam tot glad en sonder klonte.
Bak in ‘n warm pan, strooi kaneelsuiker oor en bedien.

Resep en foto: Willem Bierman

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page