Your Recipe Blog

WENKE VIR DIE KOOP EN KOOK VAN BEET

WENKE VIR DIE KOOP EN KOOK VAN BEET

Iemand het gevra hoe beet moet lyk?
Soos op die foto. Mooi donker rooi, glad sonder bruin ringe en baarde en snorre.
Let op die vars wortel sit nog aan die beet.
Moenie die stingels teen die beet afsny nie, sny so 1 na 2 duim van die beet af.
Dit voorkom dat die beet bloei, maw dit bly mooi rooi en nie sulke vaal pienk beet nie.
As jy dit in water kook laat dit in die water afkoel. Ek vind oondgebak is baie meer geurig.
Ons eet beet warm as groente bygereg.

https://yourrecipeblog.com/recipes/oven-roasted-beetroot/

Geplaas deur Elize de Kock

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page