Your Recipe Blog

WENK OM HOENDER SAPPIG TE HOU

Avatar photo
Recipe by
Prep: 30 min. |

WENK OM HOENDER SAPPIG TE HOU

Probeer die ‘trick’ wat die sjinese gebruik om hoender sag en sappig te hou, maak nie saak waarvoor jy die hoender gaan gebruik nie.

  • 1 eierwit
  • 1 eetlepel Maizena

Voor jy die hoender kook, klits die eierwit en Maizena (mielie poeier, corn starch) saam.
Lê die hoender stukkies in die mengsel, roer sodat almal bedek is, en laat staan vir ‘n halfuur.
Diepbraai die stukkies in baie warm olie vir minder as ‘n minuut.
NB – BAIE BELANGRIK – dit moet letterlik 30 sekondes of so in die olie wees.
Dreineer en gebruik dan verder in jou resep.
Ek belowe jou die hoender bly sag en sappig.

Resep: Leonie Overbeek
Foto: Rina Kleinhans – ek het dit al met borsies en stukkies gedoen en dit is regtig opmerklik hoe lekker sappig die hoender bly.

One Review

  1. Marietjie

    Love this advise

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page