WENK OM DEEG GELYK UITTEROL
Vir diegene wat sukkel om deeg gelyk uit te rol- dis hoe ek dit doen. Twee plankies aan weerskante van die deeg sodat die koekroller daarop rus.
Hierdie paar is ongeveer 6 mm dik, maar ek het ander wat dunner is ook.
Wenk en foto: Debbie Edwards
Category:














Good morning Rina. Where did you buy the sticks that you use to toll out the dough?
Hallo Magriet. Ongelukkig is dit nie my foto nie maar Debbie Edwards sin wat oorsee bly, maar ek is seker jy kan enige twee plankies vat wat die dikte is wat jy dit wil uitrol. Vra gerus by die groot baking supplies plekke, dalk kan hulle jou help.
Mooi dag